Hi NĂ¡thali. Ek wil darm net se, ek het toe begin op die pilletjies en DIT WERK! Ek was vandag al by dag 8. 1Ste 2 dae loading en vanaf dag 3 VLCD. Dit gaan gr8! Geen honger, geen cravings, awesome. Ek het die 2 dae op loading slegs 1.1 kg opgetel en die volgende dag alles weer verloor plus nog 300g. Baie baie dankie vir jou hulp sover. Ek bestel einde vandie maand my 2de botteltjie. En nou kan ek jou produk begin adverteer (word of mouth). Ek wou net eers kyk of dit werk en dit WERK!


Share your journey!

www.hcgweightlossdrops.co.za


No comments:

Post a Comment